Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkleur
verkleur [boodskap #129497] Ma., 27 Januarie 2020 15:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkleur
Afbreking: ver•kleur


Werkwoord: verkleur
Verlede tyd: het verkleur
Teenwoordige deelwoord: verkleurend, verkleurende
Verlede deelwoord: verkleurde

Betekenis:
• Om van kleur te verander.

Gebruik:
• In die herfs verkleur die bome se blare.

Afgelei:
• verkleurd
• verkleuring

Verwant:
• verbleik
• vergeel

Vertaling:
Engels: to fade, discolour, change colour
Nederlands: verkleuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koejawel
Volgende onderwerp: konnotasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 16:30:20 UTC 2025