| versier [boodskap #129367] |
Ma., 20 Januarie 2020 19:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versier
Afbreking: ver•sier
Werkwoord: versier
Verlede tyd: het versier
Betekenis:
• Om iets meer aantreklik of mooier maak.
Gebruik:
• Sy versier die tafel met blomme.
Sinoniem:
• opdollie
• opsmuk
• optooi
• verfraai
Verwant:
• versierder
• versiering
Vertaling:
Engels: to decorate, beautify
Nederlands: versieren
Byvoeglike naamwoord: versier
Attributief: versierde
Betekenis:
• Wat mooigemaak/verfraai is.
Gebruik:
• Sy neem 'n foto van die versierde tafel.
Vertaling:
Engels: decorated
Nederlands: versierd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|