Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlang
verlang [boodskap #129350] So., 19 Januarie 2020 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlang
Afbreking: ver•lang


Werkwoord: verlang
Verlede tyd: het verlang
Teenwoordige deelwoord: verlangend, verlangende
Verlede deelwoord: verlangde

Betekenis:
• Om iets of iemand te mis.
• Om 'n eis aan iemand te stel.

Gebruik:
• Sy verlang baie haar ouma wat oorlede is.
• Hierdie artikels word deurlopend in die gids behandel en daar word van jou verlang om dit met begrip te kan weergee.

Spreekwoord:
• Na die vleispotte van Egipte verlang. [Terugverlang na 'n vroeër toestand van welvaart en geluk.]

Vertaling:
Engels: to long, miss; to want, desire, wish for
Nederlands: verlangen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 22 Desember 2025 12:30]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: verkoue
Volgende onderwerp: verlief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 12:57:06 UTC 2025