Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veearts
veearts [boodskap #129323] Sa., 18 Januarie 2020 15:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24165
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Aspirant veeartse wat aan 'n perd se tande werk.
Aspirant veeartse wat aan 'n perd se tande werk.
veearts
Afbreking: vee•arts
Samestelling: vee + arts


Selfstandige naamwoord: veearts
Meervoud: veeartse
Verkleinwoord: veeartsie
Meervoud van verkleining: veeartsies

Betekenis:
• Iemand wat diere ondersoek en behandel. 'n Persoon wat siek diere dokter.

Gebruik:
• Ons moes die hond inderhaas veearts toe jaag.

Sinoniem:
• dieredokter

Afgelei:
• veeartseny

Vertaling:
Engels: veterinarian, vet
Nederlands: veearts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vee
Volgende onderwerp: veer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 18:29:50 UTC 2025