Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teater
teater [boodskap #129217] So., 12 Januarie 2020 15:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die binnekant van 'n teater.
Die binnekant van 'n teater.
teater
Afbreking: te•a•ter


Selfstandige naamwoord: teater
Meervoud: teaters
Verkleinwoord: teatertjie
Meervoud van verkleining: teatertjies

Betekenis:
• 'n Plek waar toneelstukke opgevoer word.
• 'n Plek waar operasies gedoen word.

Gebruik:
• Almal wou die opvoering sien en die teater was gepak gewees.
• Die verpleegster stoot die pasiënt in die teater in.

Afgelei:
• amfiteater
• filmteater
• rolprentteater
• teaterbesoeker
• teaterganger
• teatergehoor
• teaterlosie
• teaterproduksie
• teaterstuk

Vertaling:
Engels: theatre; operating theatre
Nederlands: theater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taxibestuurder
Volgende onderwerp: tee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 02:29:40 UTC 2025