Leksikograaf Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Radio.radio
Afbreking: ra•dio
Uitspraak: /ˈrɑː.di.ʊə̯/
Selfstandige naamwoord: radio
Meervoud: radio's
Verkleinwoord: radio'tjie
Meervoud van verkleining: radio'tjies
Betekenis:
• Toestel waarop mens na musiek en programme wat uitgesaai word luister. Elektroniese apparaat wat uitgesaaide klankgolwe opvang en in klank omsit.