Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
suurlemoen
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
suurlemoen
[
boodskap #128863
]
Fri, 27 December 2019 15:38
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Suurlemoen.
suurlemoen
Afbreking: suur•le•moen
Samestelling: suur + lemoen
Uitspraak: /ˈsɨːrləˌmun/
Selfstandige naamwoord:
suurlemoen
Meervoud:
suurlemoene
Verkleinwoord:
suurlemoentjie
Meervoud van verkleining:
suurlemoentjies
Betekenis:
• 'n Geel, ellipsoïdale sitrusvrug met 'n hoë suurgehalte,
Citrus limon
.
Gebruik:
• 'n
Suurlemoen
bevat vitamien C en die sap word as geurmiddel in geregte en gebak soos koek gebruik.
Afgelei:
• suurlemoenboom
• suurlemoensap
• suurlemoenskil
• suurlemoenskyf
Vertaling:
Engels: lemon
Nederlands: citroen
Venda: tshikavhavhe
Xhosa: ilamuni
Zoeloe: ulamula
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
oranje
Volgende onderwerp:
landbou
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Tue Feb 18 07:47:34 UTC 2025