Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » linkerkant
linkerkant [boodskap #128653] Do., 12 Desember 2019 06:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24184
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
linkerkant
Afbreking: lin•ker•kant
Samestelling: linker + kant


Selfstandige naamwoord: linkerkant
Meervoud: linkerkante
Verkleinwoord: linkerkantjie
Meervoud van verkleining: linkerkantjies

Betekenis:
• Wat links is; aan die kant van jou liggaam waar jou hart sit.

Gebruik:
• Jy mag nie aan die linkerkant van die straat parkeer nie.

Antoniem:
• regterkant

Afgelei:
• linkerkantse
• linkerkantste

Vertaling:
Engels: left side, left-hand side
Nederlands: linkerkant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liniaal
Volgende onderwerp: regterkant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 16:33:53 UTC 2025