Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diefstal
diefstal [boodskap #128235] Di, 05 November 2019 05:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Diefstal
Diefstal
diefstal
Afbreking: dief•stal
Samestelling: diefstal


Selfstandige naamwoord: diefstal
Meervoud: diefstalle
Verkleinwoord: diefstalletjie
Meervoud van verkleining: diefstalletjies

Betekenis:
• Steel; onregmatige toe-eiening van goedere of besittings wat aan iemand anders behoort.

Gebruik:
• Hy word van diefstal beskuldig.

Afgelei:
• fietsdiefstal
• identiteitsdiefstal
• motordiefstal
• veediefstal
• winkeldiefstal

Vertaling:
Engels: theft
Nederlands: diefstal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vleg
Volgende onderwerp: fooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 15:32:46 MGT 2024