Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe soen julle deesdae in SA?
Hoe soen julle deesdae in SA? [boodskap #36128 is 'n antwoord op boodskap #36180] |
Wed, 08 November 2000 00:00  |
hotnotsgot
Boodskappe: 59 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Graag hoor ek van julle in SA hoe die mense se soenkukltuur deesdae is. Soen
julle nog steeds alles en almal op die mond, of het daar al intussen 'n
ander manier van soen uitgebreek, bv op die wang?
Walglike ou gewoonte was dit! Onder die boere het dit nie gepla nie, maar ek
sidder as ek op my verjaarsdag die hele kantoor moet soen!!!
Vertel bietjie...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe soen julle deesdae in SA? [boodskap #36365 is 'n antwoord op boodskap #36180] |
Sat, 11 November 2000 00:45  |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DIE GOEIE BOERE MOET GEREELD HERHINNER WORD DAT DAT DAAR SLEGTE BLIKSEMS OK
IS SOOS FERDI
"Elaine" skryf in boodskap news:3a0a7f78.0@news1.mweb.co.za...
> Moet julle dit altyd doen? Politiek en rassisme en stront in elke gesprek
> inbring? Die pos het boggerall te doen met die boere wat die anc se gatte
> soen
>
> Elaine
>
> Jonas wrote in message
> news:3a0a0cab$0$229@helios.is.co.za...
>> Wat my verbaas hoe vinnig die soengewoonte aangepas het - jy kry"boere" wat
>> anc-agterente ook soen...
>> "Dummy" skryf in boodskap news:8uban0$4s5$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Graag hoor ek van julle in SA hoe die mense se soenkukltuur deesdae is. Soen
>>> julle nog steeds alles en almal op die mond, of het daar al intussen 'n
>>> ander manier van soen uitgebreek, bv op die wang?
>>>
>>> Walglike ou gewoonte was dit! Onder die boere het dit nie gepla nie, maar ek
>>> sidder as ek op my verjaarsdag die hele kantoor moet soen!!!
>>>
>>> Vertel bietjie...
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:32:40 UTC 2025
|