Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
bandopnemer
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
bandopnemer
[
boodskap #128051
]
Fri, 18 October 2019 17:45
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Radio met bandopnemer.
bandopnemer
Afbreking: band•op•ne•mer
Samestelling: band + opnemer
Uitspraak: /ˈbant.ɔp.nɪə̯.mər/
Selfstandige naamwoord:
bandopnemer
Meervoud:
bandopnemers
Verkleinwoord:
bandopnemertjie
Meervoud van verkleining:
bandopnemertjies
Betekenis:
• Apparaat waarmee klank op 'n magnetiese band vasgelê word.
Gebruik:
• Met die invoering van die kompakskyf (CD) en DVD is die
bandopnemer
geleidelik deur digitale stoormedia vervang.
Vertaling:
Engels: tape recorder
Nederlands: bandopnemer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
staking
Volgende onderwerp:
vlootblou
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Feb 19 18:21:46 UTC 2025