Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
ontploffing
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
ontploffing
[
boodskap #128031
]
Wed, 16 October 2019 19:57
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Ontploffing.
ontploffing
Afbreking: ont•plof•fing
Uitspraak: /ˌɔntˈplɔ.fəŋ/
Selfstandige naamwoord:
ontploffing
Meervoud:
ontploffings
Verkleinwoord:
ontploffinkie
Meervoud van verkleining:
ontploffinkies
Betekenis:
• Skielike en kragtige uitmekaarspat en verbrokkeling van 'n oorwerp, gekenmerk deur 'n harde knal en 'n skokgolf wat daarop volg.
Gebruik:
• 'n Reuse
ontploffing
het die hele aanleg in puin gelê.
Afgelei:
• bomontploffing
• gasontploffing
• kernontploffing
Vertaling:
Engels: explosion, discharge
Nederlands: ontploffing, explosie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
landsiekte
Volgende onderwerp:
wildehond
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Feb 19 16:33:48 UTC 2025