Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AWB
AWB [boodskap #11417] |
Di., 18 November 1997 00:00  |
Fred
Boodskappe: 19 Geregistreer: November 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is op soek na AWB lede op die net, Veral die wat in BOP was.
E-Mail my gerus by
rsa...@global.co.za
Groete
Fred
|
|
|
|
|
Re: AWB [boodskap #53062 is 'n antwoord op boodskap #11417] |
Wo., 07 November 2001 16:26   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Tant Hessie Freud
> Jy moet oppas dat die beelde wat jy gebruik, nie sielkundige aanwysings is
> van hoe jy voel nie. Hulle noem dit forensiese
> sielkunde.
>
> Wouter
> Net as hulle hom sou wou aankla of opsluit, Tant Hessie, anders is dit nie
> forensies nie.
Toegegee, my geliefkoosde vark.
Waar is Thys-oppie-bos deesdae?
Tant Hessie van der Poel
|
|
|
Re: AWB [boodskap #53109 is 'n antwoord op boodskap #11417] |
Do., 08 November 2001 08:59  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee M8,
Nie dat ek bedreig voel nie maar met al die diere in die rondte is ons
bedreig...
skryf in boodskap news:3BE93C5D.20E1380F@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Wat kry jy as jy "gloudina" met `n seekat kruis....
>>
>> Ek weet self ook nie maar dit gaan iets wees wat verskriklik kan klippe
>> gooi....
>
> Haai, ou Frikkie, jy gee darem vir Tant Hessie 'n groot kompliment hier. Jy
> wys haar uit as iemand wat baie
> mag het en dit op verskillende maniere kan gebruik.
> Dit lyk vir my jy voel bedreig. Jy moet oppas dat
> die beelde wat jy gebruik, nie sielkundige aanwysings
> is van hoe jy voel nie. Hulle noem dit forensiese
> sielkunde.
>
> Tant Hessie Freud
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 28 00:45:14 UTC 2025
|