Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » DS: [AFRIKAANS:5564] Afrikaans op SAUK TV...
DS: [AFRIKAANS:5564] Afrikaans op SAUK TV... [boodskap #5172 is 'n antwoord op boodskap #5227] |
Tue, 16 January 1996 00:00  |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: Freek Eek[SMT...@knersus.nanoteq.co.za]
Verzonden: dinsdag 16 januari 1996 17:46
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5564] Afrikaans op SAUK TV...
Nuusflits (pas van my gunsteling radiostasie).
Die OUO het laat weet dat die SAUK sy lisensievoorwaardes sal
verbreek as hy op 4 Februarie voortgaan met sy kanaal veranderings.
Dit wil voorkom of die OUO eers 'n openbare verhoor daaroor sal moet
hou voor hy die lisensie aan die SAUK sal toestaan.
Is dit maar net nog oeverblindery?
=======================================================
Freek Eek
|
|
|
|
|
|
|
Re: [AFRIKAANS:5080] RE: Afrikaans op SAUK TV (fwd) [boodskap #5227 is 'n antwoord op boodskap #5172] |
Tue, 09 January 1996 00:00  |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"R.Wagenaar" wrote:
. Ek stel egter voor dat sy eers 'n brief
>>>> aan die SAUK stuur wat versoek dat hulle haar TV verseel.
>>>> Tienduisende mense het dit alreeds gedoen. >>>
Interressante syfers. Waar kom dit vandaan?
Is dit nie baie moeite om te doen net om nie deel van die SA
gemeenskap te wees nie. Ons gaan wragtag nie veel uitbou aan
Afrikaans deur so op te tree nie.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:02:23 UTC 2025
|