Tuis » Taal » Woordeboek » herken
herken [boodskap #127974] |
Thu, 10 October 2019 18:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herken
Afbreking: her•ken
Werkwoord: herken
Verlede tyd: het herken
Betekenis:
• Waarneem en weet wie of wat dit is; die besef dat jy iets of iemand al vroeër gesien het; eien.
Gebruik:
• Hy het sy dogter na al die jare weer herken.
Vertaling:
Engels: to recognise, identify, know
Nederlands: herkennen
Nota:
• Moenie "herken" met "erken" verwar nie.
• Woorde wat met "her-" begin, kry nie 'n "ge-" in die verlede tyd nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:35:15 UTC 2025
|