Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
knieviool
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
knieviool
[
boodskap #127968
]
Wed, 09 October 2019 19:05
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Die gusle, 'n eensnarige knieviool.
knieviool
Afbreking: knieviool
Samestelling: knie + viool
Selfstandige naamwoord:
knieviool
Meervoud:
knieviole
Verkleinwoord:
knieviooltjie
Meervoud van verkleining:
knieviooltjies
Betekenis:
• (
verouderd
) 'n Strykinstrument was tussen die knieë gehou word as mens dit speel, soos 'n tjello, basviool of violonsel.
Gebruik:
• Die musikant bespeel die
knieviool
.
Verwant:
• armviool
• beenviool
Vertaling:
Engels: gamba, viola
Nederlands: knieviool
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
boekrak
Volgende onderwerp:
sikloop
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Feb 19 16:38:16 UTC 2025