Tuis » Taal » Woordeboek » ekstern
ekstern [boodskap #127954] |
Mon, 07 October 2019 15:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ekstern
Afbreking: eks•tern
Byvoeglike naamwoord: ekstern
Attributief: eksterne
Betekenis:
• Uitwendig of uiterlik.
• Iets of iemand wat van buite af kom; persoon wat nie regstreeks aan 'n instansie verbonde is nie.
Gebruik:
• Omdat die vel verkleur het was die siekte ekstern sigbaar.
• As gevolg van die personeeltekort moes hulle 'n eksterne eksaminator aanstel.
Antoniem:
• intern
Vertaling:
Engels: external
Nederlands: extern
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:33:48 UTC 2025
|