Tuis » Taal » Woordeboek » eina
eina [boodskap #127948] |
Mon, 07 October 2019 06:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eina
Afbreking: ei•na
Tussenwerpsel: eina
Betekenis:
• Dit is seer; uitroep van pyn en lyding as iemand seerkry.
Gebruik:
• Eina, ek het my toon gestamp!
Vertaling:
Engels: ouch!, ow!
Nederlands: au
Byvoeglike naamwoord: eina
Betekenis:
• Karig; skraps; kwalik voldoende.
Gebruik:
• Sy kennis van Afrikaans is maar eina.
• Daai broekie is ook maar eina.
Vertaling:
Engels: skimpy
Nederlands: zozo, matigjes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 18:19:24 UTC 2025
|