Tuis » Taal » Woordeboek » eienaar
eienaar [boodskap #127945] |
Sun, 06 October 2019 19:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eienaar
Afbreking: ei•e•naar
Selfstandige naamwoord: eienaar
Meervoud: eienaars, eienare
Verkleinwoord: eienaartjie
Meervoud van verkleining: eienaartjies
Betekenis:
• Die persoon aan wie iets behoort. Iemand wat iets in eiendom het.
Gebruik:
• Die bank is die eienaar van my huis.
Antoniem:
• eienares (vroulik)
Hiponiem:
• grondeienaar
• huiseienaar
• mede-eienaar
• skeepseienaar
• slawe-eienaar
• wapeneienaar
• winkeleienaar
Afgelei:
• eienaarskap
Vertaling:
Engels: owner, proprietor
Nederlands: eigenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:35:25 UTC 2025
|