Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se
'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22209 is 'n antwoord op boodskap #22211] |
Wed, 31 March 1999 00:00 |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Leendert besig die volgende:
"...such prolific writers, the bunch in North America - must be the cold
that makes their keyboards such a good alternative to living..."
Genade Leendert - dink hieroor.
1. Volgens jou - iemand wat tyd spandeer op sy/haar sleutelbord het nie 'n
lewe nie.
2. Nou, Leendert spandeer baie tyd (miskien meer as enige ander persoon op
die NG) op sy sleutelbord, te oordeel aan die hoeveelheid plasings wat jy
maak.
3. Leendert has no life. (Die weer of te nie.)
Wel, as dit waar is, dan het jy en Gloudina tog wel iets in gemeen - sy
spandeer ook baie tyd hier. (Wat 'n gedagte - julle twee ou varkies sal
seker baie ontsteld wees)
Laat ek geepad, voordat ek ook geen lewe oor het nie.
Bees
|
|
|
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22210 is 'n antwoord op boodskap #22209] |
Wed, 31 March 1999 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Foutjie, Bees (ek het daarvoor gewag, maar ek het gedink dit sal van
Gloudina se kant af kom):
Die hoeveelheid plasings wat ek maak is nie verteenwoordigend van die
hoeveelheid tyd wat dit kos nie. Anders as vir Gloudina (en duidelik ook vir
jou) is skryf vir my maklik en vinnig.
Vriendelike groete, Leendert
Bees wrote in message ...
> Leendert besig die volgende:
>
> "...such prolific writers, the bunch in North America - must be the cold
> that makes their keyboards such a good alternative to living..."
>
> Genade Leendert - dink hieroor.
>
> 1. Volgens jou - iemand wat tyd spandeer op sy/haar sleutelbord het nie 'n
> lewe nie.
> 2. Nou, Leendert spandeer baie tyd (miskien meer as enige ander persoon op
> die NG) op sy sleutelbord, te oordeel aan die hoeveelheid plasings wat jy
> maak.
> 3. Leendert has no life. (Die weer of te nie.)
>
> Wel, as dit waar is, dan het jy en Gloudina tog wel iets in gemeen - sy
> spandeer ook baie tyd hier. (Wat 'n gedagte - julle twee ou varkies sal
> seker baie ontsteld wees)
>
> Laat ek geepad, voordat ek ook geen lewe oor het nie.
>
> Bees
>
|
|
|
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22211 is 'n antwoord op boodskap #22209] |
Wed, 31 March 1999 00:00 |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 31 Mar 1999 09:23:04 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
|Foutjie, Bees (ek het daarvoor gewag, maar ek het gedink dit sal van
|Gloudina se kant af kom):
|
|Die hoeveelheid plasings wat ek maak is nie verteenwoordigend van die
|hoeveelheid tyd wat dit kos nie. Anders as vir Gloudina (en duidelik ook vir
|jou) is skryf vir my maklik en vinnig.
|
Ja, bliksim, di res van ons moet elke lettir op di sleetelbord eers moooi soek
en dan afdrik and ... en dan eers wee koffie drink en dan di volginde een kom
soek voor ons hom kan afdrik en die wondirlikke Leendurt sit sommir so
maklikl,,,
skies,, .. sommir so maklik en skryf op sy compewtir...
|
|
|
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22212 is 'n antwoord op boodskap #22211] |
Wed, 31 March 1999 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
...
> On Wed, 31 Mar 1999 09:23:04 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> |Foutjie, Bees (ek het daarvoor gewag, maar ek het gedink dit sal van
> |Gloudina se kant af kom):
> |
> |Die hoeveelheid plasings wat ek maak is nie verteenwoordigend van die
> |hoeveelheid tyd wat dit kos nie. Anders as vir Gloudina (en duidelik ook vir
> |jou) is skryf vir my maklik en vinnig.
> |
> Ja, bliksim, di res van ons moet elke lettir op di sleetelbord eers moooi soek
> en dan afdrik and ... en dan eers wee koffie drink en dan di volginde een kom
> soek voor ons hom kan afdrik en die wondirlikke Leendurt sit sommir so
> maklikl,,,
> skies,, .. sommir so maklik en skryf op sy compewtir...
Jammer om dit te hoor, Johan,
In jou beroep moet dit vreeslik moeilik wees as jy nie jou sleutelbord
behoorlik bemeester het nie?
|
|
|
|
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22214 is 'n antwoord op boodskap #22211] |
Wed, 31 March 1999 00:00 |
Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Bees" wrote:
> En hoe kan jy enige idee he van hoe vinnig en maklik dit vir my (of iemand
> anders) is om te skryf? Dit is 'n arrogante stelling. (En verkeerd.)
Dit is nie verkeerd en, en ook nie arrogant nie. Want ek het na bepaalde
persone verwys:
As iemand opmerkings maak oor hoeveel tyd iemand anders op sy rekenaar bestee
(let wel, inligting wat hy nie kan he nie) is dit heel logies om af te lei dat
dit hom self lank vat om te skryf.
In Gloudina se geval, het sy al dikwels uitgewy oor die tyd wat ek, volgens
haar, op my rekenaar bestee. En Gloudina is uit Noord-Amerika, onthou! Nou het
jy ook so 'n opmerking gemaak, en Oom Hans ook.
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
|
|
|
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22215 is 'n antwoord op boodskap #22211] |
Wed, 31 March 1999 00:00 |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bees wrote in message ...
> BS Leendert
>
> Ongeag van jou "vinnigheid" is die tyd wat dit neem proporsioneel tot die
> hoeveelheid plasings wat jy maak.
>
> En hoe kan jy enige idee he van hoe vinnig en maklik dit vir my (of iemand
> anders) is om te skryf? Dit is 'n arrogante stelling. (En verkeerd.)
>
> Ek is nie eers seker ek glo dat jy vinnig en maklik skryf nie.
>
> Bees
>
>
Ek is bevrees Bees, jy is ietwat stadiger as Johan en Leendert.(of is dit
hulle wat so uitsonderlik vinnig is?) Hulle het jou reeds op die 31ste
Maart geantwoord op iets wat jy eers die 1ste April aan hulle gaan skryf!
:-)
Groete
Shannon
|
|
|
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22266 is 'n antwoord op boodskap #22211] |
Thu, 01 April 1999 00:00 |
Eric prinsloo
Boodskappe: 4 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Shannon wrote:
> Bees wrote in message ...
>> BS Leendert
>>
>> Ongeag van jou "vinnigheid" is die tyd wat dit neem proporsioneel tot die
>> hoeveelheid plasings wat jy maak.
>>
>> En hoe kan jy enige idee he van hoe vinnig en maklik dit vir my (of iemand
>> anders) is om te skryf? Dit is 'n arrogante stelling. (En verkeerd.)
>>
>> Ek is nie eers seker ek glo dat jy vinnig en maklik skryf nie.
>>
>> Bees
>>
>>
> Ek is bevrees Bees, jy is ietwat stadiger as Johan en Leendert.(of is dit
> hulle wat so uitsonderlik vinnig is?) Hulle het jou reeds op die 31ste
> Maart geantwoord op iets wat jy eers die 1ste April aan hulle gaan skryf!
> :-)
>
> Groete
>
> Shannon
Ja asseblief skryf tog bietjie stadiger. Ek kannie so vinnig lees nie!
|
|
|
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22267 is 'n antwoord op boodskap #22211] |
Thu, 01 April 1999 00:00 |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
BS Leendert
Ongeag van jou "vinnigheid" is die tyd wat dit neem proporsioneel tot die
hoeveelheid plasings wat jy maak.
En hoe kan jy enige idee he van hoe vinnig en maklik dit vir my (of iemand
anders) is om te skryf? Dit is 'n arrogante stelling. (En verkeerd.)
Ek is nie eers seker ek glo dat jy vinnig en maklik skryf nie.
Bees
|
|
|
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22268 is 'n antwoord op boodskap #22211] |
Thu, 01 April 1999 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johan met die bak ore..... wrote in message
...
> On Wed, 31 Mar 1999 22:42:49 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> |Jammer om dit te hoor, Johan,
> |
> |In jou beroep moet dit vreeslik moeilik wees as jy nie jou sleutelbord
> |behoorlik bemeester het nie?
> |
>
> touni faktir kon okikie tik nie.....
En ok nie lees nie.
Maar hy het nie lesse gegee in rekenaarsake nie :-)
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sun Jan 26 06:20:33 UTC 2025
|