Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Idioom : SY KRUIT IS NAT
Idioom : SY KRUIT IS NAT [boodskap #11135] Thu, 30 October 1997 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2172
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
Idioom: SY KRUIT IS NAT.

"Hy sal nie teveel regkry nie. Sy kruit
is nat."
Iemand kan nie sy doel bereik nie.

Somebody cannot reach his goal. The idiom has
a slightly pejorative meaning, as if the inability to
reach his goal is due to his own shortcomings.
Literally it means "his (gun)powder is wet." I guess
the implication is that, through circumstances or
through his own negligence, he is unable to do what
he would like to do, in this case shoot.
One assumes that this idiom was born way back
in the days when people used gunpowder.They used
to carry it in a "kruithoring" (powder-horn.)
There are quite a number of idioms in Afrikaans
around the core word "kruit":

Om sonder kruit 'n bok te skiet: Om 'n flater te begaan.
blunder.
Hou jou kruit droog: Sorg dat jy goed vir die stryd
voorberei is. See that you are well prepared
for the fight.
Hy het nog nie kruit geruik nie: Hy het nog nooit aan
'n geveg deelgeneem nie. He has not yet
participated in a battle.
Hy is nie 'n skoot kruit werd nie: Hy is baie min werd.
He is worth very little. He is not important.
Om jou kruit te verspil: Om jou kragte te mors. To
waste your efforts.
Om soos kruit en vuur te wees: Om kwaaivriende te
wees. To be bad friends.
Hy het al sy kruit weggeskiet: Hy het al sy argumente
gebruik. He has exhausted all his arguments.
One assumes that most of these idioms were born on
South African soil during the days of the pioneers and
trekkers. It would be interesting to know whether some
of them exist also in Dutch.

Gloudina Bouwer
Re: Idioom : SY KRUIT IS NAT [boodskap #11138 is 'n antwoord op boodskap #11135] Fri, 31 October 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net (Gloudina) schreef ...

> Om sonder kruit 'n bok te skiet: Om 'n flater te begaan.

In het Nederlands: 'n bok schieten (aan deze uitdrukking komt hier geen
kruit te pas :), een vergissing begaan

Andere spreekwoorden met kruit:

Hij houdt zijn kruit droog (Hij maakt zich gereed voor de strijd)

Hij heeft al zijn kruit verschoten (Hij heeft alles verteerd wat hij heeft)

Hij heeft nog geen kruit geroken (Hij is nog niet in militaire dienst
geweest)

Hij verschiet zijn kruit op mussen (Hij probeert tevergeefs iemand om te
praten)

bron: Het Nederlands Spreekwoordenboek, Nel Walters, 1995 R&B Lisse

Groetjes,
Arthur.
Re: Idioom : SY KRUIT IS NAT [boodskap #11139 is 'n antwoord op boodskap #11135] Fri, 31 October 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: July 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in article ...
> Hou jou kruit droog: Sorg dat jy goed vir die stryd
> voorberei is. See that you are well prepared
> for the fight.

> One assumes that most of these idioms were born on
> South African soil during the days of the pioneers and
> trekkers. It would be interesting to know whether some
> of them exist also in Dutch.

I'm pretty sure that the expression "keep your powder dry" also exists in
English

Leendert
Re: Idioom : SY KRUIT IS NAT [boodskap #11140 is 'n antwoord op boodskap #11135] Fri, 31 October 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Scott[2]  is tans af-lyn  Scott[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: October 1997
Karma: 0
Junior Lid
> Om sonder kruit 'n bok te skiet: Om 'n flater te begaan.
> blunder.
> Hou jou kruit droog: Sorg dat jy goed vir die stryd
> voorberei is. See that you are well prepared
> for the fight.
> Hy het nog nie kruit geruik nie: Hy het nog nooit aan
> 'n geveg deelgeneem nie. He has not yet
> participated in a battle.
> Hy is nie 'n skoot kruit werd nie: Hy is baie min werd.
> He is worth very little. He is not important.
> Om jou kruit te verspil: Om jou kragte te mors. To
> waste your efforts.
> Om soos kruit en vuur te wees: Om kwaaivriende te
> wees. To be bad friends.
> Hy het al sy kruit weggeskiet: Hy het al sy argumente
> gebruik. He has exhausted all his arguments.
> One assumes that most of these idioms were born on
> South African soil during the days of the pioneers and
> trekkers. It would be interesting to know whether some
> of them exist also in Dutch.
>
> Gloudina Bouwer
>
Only the last one exists in Dutch.
Re: Idioom : SY KRUIT IS NAT [boodskap #11182 is 'n antwoord op boodskap #11135] Thu, 06 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
Huib Riethof  is tans af-lyn  Huib Riethof
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
2,3,4 en 6 bestaan nog steeds in het Nederlands.

*Huib Riethof*, Brussel
Using Virtual Access
Vorige onderwerp: IDIOOM: Hulle tameletjie het verbrand
Volgende onderwerp: Idioom: 'N BOER MAAK 'N PLAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 16:00:03 UTC 2025