Tuis » Taal » Woordeboek » aanduiding
aanduiding [boodskap #127352] |
Sun, 04 August 2019 08:24 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21250 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanduiding
Afbreking: aan•dui•ding
Selfstandige naamwoord: aanduiding
Meervoud: aanduidings
Verkleinwoord: aanduidinkie
Meervoud van verkleining: aanduidinkies
Betekenis:
• Dit waardeur iets duidelik word; aanwysing; vingerwysing; teken; wenk.
Gebruik:
• Die etiket gee 'n aanduiding van die bestanddele wat dit bevat.
• 'n Veluitslag is meestal die eerste aanduiding van Duitse masels.
Afgelei:
• prysaanduiding
• rigtingaanduiding
• teenaanduiding
• tydsaanduiding
Vertaling:
Engels: indication, sign, notation
Nederlands: aanduiding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Sat Feb 15 19:29:48 UTC 2025
|