Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » her: slawerny
her: slawerny [boodskap #11037] |
Tue, 14 October 1997 00:00 |
gibson
Boodskappe: 6 Geregistreer: October 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek sien julle punt, en stem saam, tog kan
mens nie kwalik geneem word as jy soms
net mooi keelvol is van mense wat jou
stomslaan met hul hipokrasie.
Ek besef dat ek mense woedend gemaak
het met my uitlatings, maar hoe dink julle
voel ek soms ?
Ek is werklik 'n uitgeworpene in my eie
samelewing, dis nie selfbejammering nie,
net bewustheid daarvan.
groete
Vyg Fynbos
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 11 19:06:00 UTC 2025
|