egter [boodskap #126994] |
Wed, 10 July 2019 10:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
egter
Afbreking: eg•ter
Uitspraak: /ˈɛxtər/
Bywoord: egter
Betekenis:
• Druk ’n teenstelling uit.
Gebruik:
• Alles moet egter gepas en ordelik geskied. [1 Korintiërs 14:40]
• Hierdie vark is 'n sog; daardie een is egter 'n beer.
Sinoniem:
• ewenwel
• maar
• nietemin
• nogtans
• tog
Vertaling:
Engels: however, nevertheless, yet
Nederlands: echter
Nota:
• Die woord word soms onnodig gebruik en kan dikwels uitgelaat word.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|