Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dis
dis [boodskap #126973] Mon, 08 July 2019 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dis
Afbreking: dis
Uitspraak: /dəs/




Sametrekking: dis

Betekenis:
• Kontraksie van "dit" (v.nw.) en "is" (ww.).

Gebruik:
Dis seker en gewis.
Dis nou vir jou 'n ding!
Dis nou dit.

Vertaling:
Engels: this's, that's, it's
Nederlands: het is


Selfstandige naamwoord: dis
Meervoud: disse
Verkleinwoord: dissie
Meervoud van verkleining: dissies

Betekenis:
• (kookkuns) 'n Gereg; kos wat as deel van 'n maaltyd voorberei word of voorgesit is.

Gebruik:
• Die dis smaak heerlik, wat is jou geheim?

Vertaling:
Engels: dish
Nederlands: gerecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weet
Volgende onderwerp: julle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 17:06:55 UTC 2025