w [boodskap #126944] |
Sat, 06 July 2019 21:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
w
Afbreking: w
Uitspraak: /vɪə/
Selfstandige naamwoord: w
Meervoud: w's
Verkleinwoord: w'tjie
Meervoud van verkleining: w'tjies
Betekenis:
• Die drie-en-twintigste letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: 23ste.
• Afkorting vir Watt (slegs hoofletter).
Gebruik:
• W kom tussen V en X.
• Ons sit in ry W.
• 'n Gloeilamp met 'n vermoë van 60W gebruik 'n hoeveelheid energie van 60 joule per sekonde.
Sinoniem:
• Whiskey (NAVO-spelalfabet)
Vertaling:
Engels: w
Nederlands: w
Nota:
• W met skryftekens: Ẃẃ Ẁẁ Ŵŵ Ẅẅ
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|