s [boodskap #126941] |
Sat, 06 July 2019 20:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
s
Afbreking: s
Uitspraak: /ɛs/
Selfstandige naamwoord: s
Meervoud: s'e
Verkleinwoord: s'ie
Meervoud van verkleining: s'ies
Betekenis:
• Die negentiende letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: negentiende.
• Afkorting vir sekonde(s).
Gebruik:
• S kom tussen R en T.
• Ons sit in ry S.
• Een minuut is 60s.
Sinoniem:
• Sierra (NAVO-spelalfabet)
Vertaling:
Engels: s
Nederlands: s
Nota:
• S met skryftekens: Śś Ŝŝ Šš Ṡṡ Ṣṣ Şş Șș Ʃʃ ß
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|