q [boodskap #126939] |
Sat, 06 July 2019 20:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
q
Afbreking: q
Uitspraak: /ki/
Selfstandige naamwoord: q
Meervoud: q's
Verkleinwoord: q'tjie
Meervoud van verkleining: q'tjies
Betekenis:
• Die sewentiende letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: sewentiende.
Gebruik:
• Q kom tussen P en R.
• Ons sit in ry Q.
Sinoniem:
• Quebec (NAVO-spelalfabet)
Vertaling:
Engels: q
Nederlands: q
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|