Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » m
m [boodskap #126935] Sat, 06 July 2019 20:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n M in gebaretaal.
'n M in gebaretaal.
m
Afbreking: m
Uitspraak: /ɛm/



Selfstandige naamwoord: m
Meervoud: m'e
Verkleinwoord: m'etjie
Meervoud van verkleining: m'etjies

Betekenis:
• Die dertiende letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: dertiende.
• Romeinse 1000 (slegs hoofletter).
• Afkorting vir meter (of myl in ou geskrifte).

Gebruik:
M kom tussen L en N.
• Ons sit in ry M.
ML = 1000+50 = 1050
• Die gang is 4m lank.

Sinoniem:
• Mike (NAVO-spelalfabet)

Vertaling:
Engels: m
Nederlands: m

Nota:
• M met skryftekens: Ṁṁ

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: l
Volgende onderwerp: n
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 17:05:26 UTC 2025