Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snert
snert [boodskap #126918] Sat, 06 July 2019 11:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
snert
Afbreking: snert




Selfstandige naamwoord: snert
Meervoud:

Betekenis:
• Iets wat glad nie sin maak nie of totaal verkeerd is.

Gebruik:
• Jy praat snert!

Sinoniem:
• onsin
• nonsens
• kaf

Vertaling:
Engels: rubbish, trash, nonsense
Nederlands: onzin, nonsens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderwyser
Volgende onderwerp: ikoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 17:11:04 UTC 2025