oorlams [boodskap #126839] |
Mon, 01 July 2019 07:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorlams
Afbreking: oorlams
Byvoeglike naamwoord: oorlams
Attributief: oorlamse
Betekenis:
• Uitgeslape en skelm; slim en ingelig; makgemaak.
Gebruik:
• Die nuwe helper is oorlams.
• Hy was oorlams genoeg om 'n plan te maak.
Vertaling:
Engels: clever, smart, handy, cunning, sly, sharp
Nota:
• Van Maleis, orang lama datang, "mense wat lank gelede aangekom het", "oudgediende", "veteraan".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|