Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » graat
graat [boodskap #126827] Sun, 30 June 2019 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Visgrate
Visgrate
graat
Afbreking: graat



Selfstandige naamwoord: graat
Meervoud: grate
Verkleinwoord: graatjie
Meervoud van verkleining: graatjies

Betekenis:
• Dun, skerp beentjie in 'n vis se lyf.

Gebruik:
• Hy verstik aan 'n graat.

Homofoon:
• graad (vlak of rang)

Afgelei:
• graterig
• ruggraat
• visgraat

Vertaling:
Engels: fishbone
Nederlands: graat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: graad
Volgende onderwerp: penis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 16:59:08 UTC 2025