Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soorte
soorte [boodskap #126523] So., 09 Junie 2019 16:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soorte
Afbreking: soor•te



Selfstandige naamwoord: soort
Meervoud: soorte

Betekenis:
• Meervoud van soort; meer as een soort.

Gebruik:
• Ons het twee soorte pap vir ontbyt gehad.
• In die 20ste eeu het talle soorte teleskope ontstaan, soos radioteleskope en infrarooiteleskope.

Vertaling:
Engels: types
Nederlands: soorten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: album
Volgende onderwerp: onafhanklikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 11:51:12 UTC 2025