| bruin [boodskap #126349] |
Sa., 01 Junie 2019 16:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24085 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bruin silinders.
bruin
Afbreking: bruin
Byvoeglike naamwoord: bruin
Vergrotende trap: bruiner
Oortreffende trap: bruinste
Attributief: bruine
Intensief: modderbruin, sjokoladebruin
Betekenis:
• 'n Kleur wat soos die grond lyk, verkry deur rooi, swart en geel/oranje te meng.
Gebruik:
• Sjokolade, modder en 'n boom se bas is bruin.
Hiponiem:
• donkerbruin
• ligbruin
• rooibruin
Afgelei:
• bruinerig
Vertaling:
Engels: brown
Nederlands: bruin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|