Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versprei
versprei [boodskap #126339] Sat, 01 June 2019 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
versprei
Afbreking: ver•sprei




Werkwoord: versprei
Verlede tyd: het versprei

Betekenis:
• In omloop bring; oor 'n 'n groter oppervlak gestuur of gestrooi word.
• Al groter gebied dek; 'n proses van uitbreiding ondergaan; propageer.

Gebruik:
• Hierdie siekte word deur rotte en hul vlooie versprei.
• Die vlamme word deur die wind versprei.

Spreekwoord:
• Iets wyd en syd versprei. [Oral versprei.]

Afgelei:
• verspreibaar
• verspreider
• verspreidheid
• verspreiding
• verspreier

Vertaling:
Engels: to spread, scatter, propagate, disseminate
Nederlands: verspreiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loopbaan
Volgende onderwerp: massa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 06:27:23 UTC 2025