Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Bloemfontein
Bloemfontein [boodskap #126303] Thu, 30 May 2019 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bloemfontein
Afbreking: Bloem•fono•tein
Uitspraak: /ˈblumfɔntəi̯n/




Pleknaam: Bloemfontein

Betekenis:
• Die regterlike hoofstad van Suid-Afrika en die provinsiale hoofstad van die Vrystaat.

Gebruik:
Bloemfontein staan informeel as die Rosestad bekend.

Sinoniem:
• Rosestad

Afgelei:
• Bloemfoneiner
• Bloemfoneinse

Vertaling:
Engels: Bloemfontein
Nederlands: Bloemfontein
Sotho: Mangaung

Notas:
• Van die Nederlandse bloem (“blom”) en fontein (“fontein”), m.a.w. "blommefontein".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eienskappe
Volgende onderwerp: gewerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 07:14:55 UTC 2025