Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afgelei
afgelei [boodskap #126160] Sat, 25 May 2019 07:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afgelei
Afbreking: af•ge•lei



Werkwoord: lei af, aflei
Verlede tyd: het afgelei

Betekenis:
• Verlede deelwoord van aflei: ondertoe gelei; aandag afgetrek; gevolgtrekking gemaak.

Gebruik:
• Hy het haar stilletjies by die trappe afgelei.
• Sy het haar pa se aandag afgelei, sodat haar boetie kon gaan vry.
• Ek het uit jou woorde afgelei dat jy pret gehad het.

Vertaling:
Engels: took below, distracted, derived
Nederlands: afgeleid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rigting
Volgende onderwerp: Christelike
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 06:54:15 UTC 2025