Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesê
gesê [boodskap #126150] Sat, 25 May 2019 06:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesê
Afbreking: ge•sê



Werkwoord:
Verlede tyd: het gesê
Teenwoordige deelwoord: seggend, seggende

Betekenis:
• Verlede deelwoord van sê: in woorde uitgespreek; mondelings meegedeel; gepraat; betuig het.

Gebruik:
• Hoe het jy gesê?
• Ma het gesê pa het gesê trou is 'n lekker ding.

Vertaling:
Engels: said
Nederlands: gezegd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: park
Volgende onderwerp: gesin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 06:44:17 UTC 2025