noord [boodskap #126042] |
Mon, 20 May 2019 18:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
noord
Afbreking: noord
Bywoord: noord
Betekenis:
• Een van die vier hoofwindrigtings (die bokant op 'n kaart). Die rigting aan die linkerkant as mens kyk na waar die son opkom.
Gebruik:
• Noord is die teenoorgestelde rigting van suid, en dui die rigting van die Noordpool aan.
Antoniem:
• suid
Afgelei:
• noorde
Afkorting:
• N.
Verwant:
• oos
• wes
Vertaling:
Engels: north
Nederlands: noord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|