Frans [boodskap #126017] |
Sun, 19 May 2019 19:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Frans
Afbreking: Frans
Uitspraak: /frɑ̃ːs/
Selfstandige naamwoord: Frans
Meervoud: –
Betekenis:
• (taal) 'n Taal wat in Frankryk, België, Luxemburg, Switserland, Senegal, Kanada, Monaco, Togo en Benin gepraat word.
• 'n Manlike naam.
Gebruik:
• Ons skool bied Frans as 3de taal aan.
• My naam is Frans.
Vertaling:
Engels: French
Nederlands: Frans
Xhosa: isiFrentshi
Zoeloe: isiFulentshi
Byvoeglike naamwoord: Frans
Attributief: Franse
Partitief: Frans
Betekenis:
• Betreffende die land Frankryk, sy mense of die Franse taal.
Gebruik:
• Ek hou baie van Franse kaas. Die wyn is Frans.
Vertaling:
Engels: French
Nederlands: Frans
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|