Leksikograaf Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hê
Afbreking: hê
Uitspraak: /ɦɛː/
Werkwoord: hê
Verlede tyd: het gehad
Teenwoordige deelwoord: hebbende
Betekenis:
• Besit en oor beskik; aan iemand behoort.
• Wens dat iets joune is.
Gebruik:
• As jy daai kar koop gaan jy baie probleme hê.
• Ek wil 'n roomys hê!
Vertaling:
Engels: to have, possess, want
Nederlands: hebben
Nota:
• Hê is 'n onreëlmatige werkwoord: het - het gehad - sal hê (hat - hatte/hat gehabt - wird haben).
• Moenie met die tussenwerpsel "hè" verwar word nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.