Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nedersetting
nedersetting [boodskap #125955] Sat, 18 May 2019 11:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nedersetting
Afbreking: ne•der•set•ting




Selfstandige naamwoord: nedersetting
Meervoud: nedersettings
Verkleinwoord: nedersettinkie
Meervoud van verkleining: nedersettinkies

Betekenis:
• Plek waar 'n groep mense (tydelik of permanent) woon of, in die verlede gewoon het; woonplek; vestiging; kolonie.

Gebruik:
• 'n Nedersetting kan 'n gehuggie, dorp, buurt, stad of 'n metropool wees, ongeag van grootte of belangrikheid daarvan.
• Soos 'n nedersetting groei neem die aantal bewoners toe, asook ook die infrastruktuur en beskikbare dienste.

Hiperoniem:
• gehug
• dorp
• buurt
• voorstad
• stad
• metropool

Vertaling:
Engels: settlement
Nederlands: nederzetting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sterre
Volgende onderwerp: vergadering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 23:51:17 UTC 2025