Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkry
verkry [boodskap #125942] Sat, 18 May 2019 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkry
Afbreking: ver•kry




Werkwoord: verkry
Verlede tyd: het verkry

Betekenis:
• Bekom, verwerf; in besit kry.

Gebruik:
• Die dorp het in 1969 munisipale status verkry.
• Organismes moet energie van hulle omgewing verkry om lewensnoodsaaklike funksies te verrig.

Vertaling:
Engels: to obtain, gain, win
Nederlands: verkrijgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stigting
Volgende onderwerp: geval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 23:49:18 UTC 2025