vervang [boodskap #125917] |
Fri, 17 May 2019 19:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vervang
Afbreking: ver•vang
Werkwoord: vervang
Verlede tyd: het vervang
Betekenis:
• Iets in die plek van iets ander stel; uitruil.
Gebruik:
• Bakpoeier het gis as rysmiddel vervang.
• Die euro het geldeenhede soos die frank en die gulden vervang.
Afgelei:
• vervangbaar
• vervanger
• vervanging
Vertaling:
Engels: to take the place of, replace, substitute
Nederlands: vervangen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|