Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
affektief
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
affektief
[
boodskap #125909
]
Fri, 17 May 2019 15:26
Leksikograaf
Boodskappe:
21086
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
affektief
Afbreking: af•fek•tief
Byvoeglike naamwoord:
affektief
Attributief:
affektiewe
Betekenis:
• Wat met gevoel of die gemoedstoestand te make het.
Gebruik:
• Hy gebruik
affektief
gelaaide woorde soos moed en liefde.
• Sy doen navorsing oor die verband tussen
affektiewe
reaksies en die bepaling van kredietvoorwaardes.
Sinoniem:
• emosioneel
• gevoelsmatig
Vertaling:
Engels: affective
Nederlands: affectief
Nota:
•
Affektief
moenie met
effektief
verwar word nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
ontheem
Volgende onderwerp:
nooit
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Fri Jan 24 23:43:49 UTC 2025