moersleutel [boodskap #125907] |
Fri, 17 May 2019 14:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moersleutel
Afbreking: moer•sleu•tel
Samestelling: moer + sleutel
Selfstandige naamwoord: moersleutel
Meervoud: moersleutels
Verkleinwoord: moersleuteltjie
Meervoud van verkleining: moersleuteltjies
Betekenis:
• (gereedskap) Toestel wat gebruik word om 'n moer, of die kop van 'n bout vas te gryp sodat dit vas- of losgedraai kan word.
Gebruik:
• Ons sal die geroeste bout met 'n moersleutel moet uitskroef.
Verwant:
• skroefsleutel
Vertaling:
Engels: spanner, screw-wrench
Nederlands: moersleutel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|