tafeldoek [boodskap #125906] |
Fri, 17 May 2019 14:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tafeldoek
Afbreking: ta•fel•doek
Samestelling: tafel + doek
Selfstandige naamwoord: tafeldoek
Meervoud: tafeldoeke
Verkleinwoord: tafeldoekie
Meervoud van verkleining: tafeldoekies
Betekenis:
• Doek wat oor 'n tafel gedrapeer word.
Gebruik:
• Sy dek die tafel buite op die stoep met 'n vrolike rooi tafeldoek.
Spreekwoord:
• Te groot vir 'n servet en te klein vir 'n tafeldoek. [Nog nie volwasse nie, maar darem ook nie meer 'n kind nie.]
Vertaling:
Engels: table-cloth
Nederlands: tafeldoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|