Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erfgenaam
erfgenaam [boodskap #125905] Fri, 17 May 2019 14:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
erfgenaam
Afbreking: erf•ge•naam




Selfstandige naamwoord: erfgenaam
Meervoud: erfgename
Verkleinwoord: erfgenaampie
Meervoud van verkleining: erfgenaampies

Betekenis:
• Persoon wat iemand anders se besittings of titel(s) erf (of daarvoor aangewys is).

Gebruik:
• Augustus, bekend as Gaius Octavius, was die aangenome seun en erfgenaam van Julius Caesar.

Vertaling:
Engels: heir
Nederlands: erfgenaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestanddele
Volgende onderwerp: tafeldoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 23:46:07 UTC 2025