Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » der
der [boodskap #125739] Sa., 11 Mei 2019 19:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24284
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
der
Afbreking: der
Uitspraak: /dɛr/




Bepaalde lidwoord: der

Betekenis:
• Argaïese vorm van die.

Gebruik:
• Ek sal jou geheim nie in der ewigheid verklap nie.

Spreekwoord:
• Iets in der minne skik. [Op vriendskaplike wyse skik.]

Vertaling:
Engels: the
Nederlands: der

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moderne
Volgende onderwerp: volg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 11:57:28 UTC 2026