Leksikograaf Boodskappe: 21084 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
November
Afbreking: No•vem•ber
Uitspraak: /nuˈfem(b)ər/
Selfstandige naamwoord: November
Meervoud: Novembermaande
Betekenis:
• Die elfde maand van die jaar volgens die Gregoriaanse kalender, met 30 dae.
Gebruik:
• Die naam November kom van die Latyne woord 'novem' vir "nege" (dit was die negende maand van die jaar voor Januarie en Februarie ingevoeg is).
Sinoniem:
• Novembermaand
Afkorting:
• Nov.
Vertaling:
Engels: November
Nederlands: november
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.